Begin Jou Aanlyn Winkel Vandag
Madelene & Branden Joubert
Het jy 'n besigheid, maar weet nie hoe om jou winkel aanlyn te sit nie? Ons help jou van begin tot einde.
Shopify:
Verkoop aan Kliënte 24/7
Produkte en voorraad bestuur
Ontvang Veilige kaartbetalings
Bestellings maklik bestuur
Jou Besigheid laat groei
Geskik Vir:
Klere
Skoene
Juweliersware
Parfuum
Troeteldierprodukte
Huisware
Enige Fisiese Produkte
Shopify se koste:
Shopify vra 'n maandelikse intekenfooi. Hierdie fooi word direk aan Shopify betaal en is nie by ons opstelkoste ingesluit nie.
System Io:
Verkoop digitale produkte 24/7
Outomatiese aflaaie na betaling
E-boeke en PDF's
Aanlyn kursusse en digitale produkte
Laat jou Digitale besigheid groei
Geskik vir:
E- Booke
PDF's
Digitale Produkte
Aanlyn kursusse
Template
Outomatiese aflaaie
Kaartbetalings word deur 'n betaalverskaffer soos PayPal verwerk